#REDIRECT [[Contact us]]
{{ContactLang}}
Indien u sou belang stel in 'n algemene bespreking oor Wikimedia en sy projekte, sluit asseblief aan by een van ons [http://lists.wikimedia.org/ publieke boodskapnetwerke]<!-- mailing lists --> of [http://meta.wikimedia.org/wiki/IRC_channels IRC-kanale].
==Wikimedia-stigting==
'''Posadres'''
{{Foundation address}}
:Telefoon: +1-415-839-6885 (Engels)
:E-pos: info-af@wikimedia.org
:Faks: +1-415-882-0495 (Engels)
::''(let wel: ons ontvang hoë volumes oproepe; e-pos of faks is altyd 'n beter eerste opsie)''
'''Geregistreerde agent ([[:en:Registered agent|Wetlik]])'''
{{Registered agent address}}
'''Benoemde agent ([[:en:Designated agent|Kopiereg]])'''
:''Sien'' [[Designated agent|Benoemde agent]].
==Pers- en mediakontakte==
*Kyk na ons [[press room|perskamer]] vir kontakte.
*Ons het hoëresolusie [[Commons:Commons:Press|logo's en foto's]] vir gebruik in artikels oor Wikimedia-projekte.
==Hergebruik van inhoud uit Wikimedia-werwe==
Die Wikimedia-stigting ''besit bykans geen van die inhoud op sy werwe nie'' — dit word deur die individuele skeppers besit.
Amper alle inhoud kan egter vrylik hergebruik word sonder individuele toestemming onder die voorwaardes van die spesifieke [[:en:open content|lisensie]] waaronder dit verkeer. Sien die [[:commons:Commons:Reusing content outside Wikimedia|algemene vrae rondom hergebruik]] vir gedetailleerde verduidelikings.
==Plaaslike takke==
Die ondergenoemde takke is onafhanklike verenigings met geen wetlike beheer oor, of verantwoordlikheid vir, die webwerwe van die Wikimedia-stigting nie - en andersom.
{{Chapters addresses}}
==Terugvoer==
Terugvoer op hierdie werf kan by [[meta:Wikimedia site feedback]] gegee word.
[[Category:Afrikaans]]
[[Category:About Wikimedia]]
__NOTOC__
|