Legal:Donor Thank You Survey Privacy Statement/af: Difference between revisions
Created page with "{{DISPLAYTITLE:Privaatheidstelling vir Skenker-dankie-opname}} {{Languages}} Hierdie stelling beskryf hoe en wanneer Wikimedia Foundation die inligting wat ons ontvang van deelnemers aan opnames inwin, gebruik en deel. Let asseblief op dat hierdie opname deur Survey Monkey gedryf word, wat beteken dat hulle gebruik van jou inligting deur hulle [https://www.surveymonkey.com/mp/legal/privacy-policy/ Privaatheidsbeleid] bestuur word. == Doel van hierdie opname == Ons waa..." |
Updating to match new version of source page |
||
(20 intermediate revisions by 2 users not shown) | |||
Line 1: | Line 1: | ||
<languages /> |
|||
{{DISPLAYTITLE:Privaatheidstelling vir Skenker-dankie-opname}} |
|||
{{Privacy statement|title=<span lang="en" dir="ltr" class="mw-content-ltr">Donor Thank You Survey</span>|contact=donate|retention=indefinitely|purpose=10. evaluate, iterate, and adapt our activities|purpose2=1|outreach=Yes|tool={{int string|SurveyMonkey}}|demographic=Yes|recording=No|publish=Yes|publish_identifying=Yes|volunteers=No|tool_other=<span lang="en" dir="ltr" class="mw-content-ltr">SurveyMonkey is used to collect responses; please read their [//www.surveymonkey.com/mp/legal/privacy/ Privacy Policy] and [//www.surveymonkey.com/mp/legal/terms-of-use/ Terms of Service].</span>|cc_zero=Yes}} |
|||
{{Languages}} |
|||
Hierdie stelling beskryf hoe en wanneer Wikimedia Foundation die inligting wat ons ontvang van deelnemers aan opnames inwin, gebruik en deel. |
|||
Let asseblief op dat hierdie opname deur Survey Monkey gedryf word, wat beteken dat hulle gebruik van jou inligting deur hulle [https://www.surveymonkey.com/mp/legal/privacy-policy/ Privaatheidsbeleid] bestuur word. |
|||
== Doel van hierdie opname == |
|||
Ons waardeer jou terugvoer baie! Jou terugvoer sal ons help om ons skenkingsproses te verbeter. |
|||
== Watter inligting ons inwin == |
|||
Hierdie opname win die terugvoer in wat jy in reaksie op die vrae gegee het; daar is twee tipes antwoorde: gedefinieerde terugvoer en vrye-vorm terugvoer. Jy het ook die opsie om jou e-posadres aan ons te verskaf; ons sal hierdie inligting gebruik om jou te kontak vir toestemming om jou terugvoer openlik met toerekening te deel, en om jou ingelig te hou oor die Wikimedia projekte en Foundation. |
|||
== Lisensiëring van opname-response == |
|||
Voordat jy die vrye-vorm-terugvoer-vrae beantwoord, stem jy in dat ons jou antwoorde mag aanteken, en stem jy in om dit aan die openbare domein te skenk onder die bepalings van Creative Commons Zero 1.0 (volledige teks beskikbaar by https://creativecommons.org/publicdomain/zero/1.0/). |
|||
== Deel en bekendmaking van inligting == |
|||
Met die uitsondering van die omstandighede wat hierbo beskryf word, sal slegs die Wikimedia-personeel, kontrakteurs en diensverskaffers wat hierdie inligting moet verwerk ten einde ons skenkingsproses te administreer en te verbeter, en tot nieopenbaring-verpligtinge verbind is, toegang hê tot die rou data wat in hierdie opname ingewin word. |
|||
Die uitslae van hierdie opname sal op die volgende manier openlik gedeel word. Kollektiewe data oor die gedefineerde-terugvoer-vrae en anonieme rou-data-antwoorde op die vrye-vorm-terugvoer-vrae kan moontlik openlik gedeel word. Om daardie rede stel ons voor dat jy nie jou regte naam, e-posadres of ander persoonlike inligting in reaksie op enige vrae deel nie. Indien ons jou opmerking met toerekening wil deel, sal ons vir jou ’n e-pos stuur om jou toestemming te vra. |
|||
Ons kan moontlik enige versamelende inligting openbaar maak wanneer dit deur wetgewing vereis word, met jou toestemming, wanneer nodig om ons regte, privaatheid, veiligheid, gebruikers of die algemene publiek te beskerm, en wanneer nodig om ons [[Terms of Use|Gebruiksvoorwaardes]] of enige ander Wikimedia-beleid af te dwing. |
|||
== Belangrike inligting == |
|||
'''Wikimedia Foundation is ’n globale organisasie wat toegewyd is om vryelik beskikbare kennis te bevorder. Deur jou terug voer in te dien, sê jy dat jy verstaan dat die inligting wat na Wikimedia Foundation oorgedra word ingewin, oorgedra, bewaar, verwerk, bekendgemaak en andersins gebruik sal word in die VS soos in hierdie privaatheidstelling uiteengesit. Jy verstaan ook dat die inligting moontlik deur ons van die VS na ander lande oorgedra kan word om die bogenoemde doelwitte en teikens te bereik. Hierdie lande kan moontlik verskillende of minder streng databeskermingswette as dié in jou land hê.''' |
|||
Wikimedia verstaan die belangrikheid van die privaatheid van gebruikers. Om hierdie rede werk ons hard om ons gebruikers teen ongemagtigde bekendmaking of gebruik van inligting wat ons behou, te beskerm. Inligting wat in hierdie opname voorsien word kan moontlik vir ’n onbepaalde tyd behou word. Raadpleeg ons [[Donor privacy policy/af|Skenkerprivaatheidsbeleid]] vir meer inligting. Vir vrae oor hierdie opname of navrae oor toegang tot of uitwissing van jou antwoorde, kontak [mailto:donate@wikimedia.org donate@wikimedia.org], en ons sal ‘n redelike pogings aanwend om aan jou versoek te voldoen. |
|||
Weereens baie dankie vir jou terugvoer! |
|||
'''Die Wikimedia Foundation''' |
|||
'''Let asseblief op dat, in geval van enige verskille in betekenis of interpretasie tussen die oorspronklike Engelse weergawe van hierdie dokument en ’n vertaling, die oorspronklike Engels voorkeur geniet.''' |
|||
[[Category:Survey privacy statements]] |
|||
[[Category:{{#language:af}}]] |
|||
__NOEDITSECTION__ |
Latest revision as of 13:32, 10 March 2024
This privacy statement supplements the Wikimedia Foundation's Privacy Policy for Donor Thank You Survey participants. We describe how we collect, use, share, store, and delete the information we receive from participants.
Collection & Use of Info
Why we collect your information
This project will help us evaluate, iterate, and adapt our activities and increase the sustainability of our movement. We will use the information you provide to:
- Communicate with you further
For more information about this project, please email donatewikimedia.org.
How we collect your information
SurveyMonkey is used to collect responses; please read their Privacy Policy and Terms of Service.
What information we collect
If you choose to participate, we will ask you to provide the following types of information:
- Responses to questions
- such as defined and free-form responses
- Contact information
- such as name, username, email address
- Demographic information
- such as nationality, gender
Sharing
Publishing: We will publish identifying data (such as direct quotes with attribution or the recorded event) and non-identifying data (such as anonymous quotes, statistics, or other aggregate data). To facilitate this publishing, you agree to donate your copyrightable contributions to the public domain under the terms of Creative Commons Zero 1.0.
Access: Raw data will only be shared with Wikimedia staff, contractors, and service providers who need to process this information and are subject to non-disclosure obligations.
Other sharing: We may disclose any collected information when required by law, when we have your permission, when needed to protect our rights, privacy, safety, users, or the general public, and when necessary to enforce our Terms of Use or any other Wikimedia policy.
Protection
How long we keep your information
The raw data we collect may be retained indefinitely. See our data retention guidelines for more information.
Who to contact
If you have questions, please email donatewikimedia.org. Participants who wish to change, access, or delete information they provided should contact us with their requests.